Blogs
‘n Lewe van diens: Oom Gert le Roux
Gemeenskapsnuus: Leer ken van Helpende Hand se oudste vrywilligers As deel van Solidariteit Helpende Hand se Vrywilligersmaand in Mei word hierdie menslike stories vertel om erkenning te gee aan die mense agter die werk β vrywilligers wie se toewyding, deernis en volgehoue betrokkenheid die ruggraat van baie gemeenskappe vorm. *Gert (Johannes Rudolph) Le Roux (81),…
Read MoreWil om te Help
My ouma het altyd gesΓͺ: “Elke klein druppeltjie tel.” Jare daarna wonder ek nog steeds elke aand as ek in die bed klim: Tel my druppeltjie? Maak EK ‘n verskil in iemand se lewe? Jare gaan verby β en snags spook hierdie vraag by my. Op ‘n dag kruis my pad met ‘n op die…
Read MoreBRAAF is ‘n nuwe woord in my Woordeboek
Artikel: Marna Swanepoel BRAAF is ‘n nuwe woord in my Woordeboek vir Maatskaplike Werk. Dit het baie betekenisse β¦ Wie sou kon dink ‘n mens sal so baie van jouself leer by ‘n gelukbringer met spiere so groot soos Arnold Schwarzenegger s’n en ‘n broek so styf soos my ouma se tuisgemaakte konfytbotteltjies se deksels.…
Read More